Please login/register to apply for this job.
15 Jun 2022

PermanentJob Position for Administratiewe Assistant Requered

M3 Human Capital Management – Posted by JobPlace24 Western Cape, South Africa

Job Description

Job Position for Administratiewe Assistant Requered

Location: Western Cape
Job Type: Permanent
Company/Employer: M3 Human Capital Management
Job Title: Job Position for Administratiewe Assistant Requered


Vacancy Details

  • Ons kliënt, ‘n verpakkings-maatskappy in die Paarl, het tans die bogenoemde posisie beskikbaar: Hierdie is ‘n uitstekende loopbaangeleentheid vir ’n betroubare, energieke en selfgemotiveerde persoon met sterk interpersoonlike- en administratiewe vaardighede, en die vermoë om akkuraat onder druk te kan werk.
  • Pligte en verantwoordelikhede sal onder andere die volgende insluit: *administrasie en opvolg van verkoops- en aankoopsbestellings *rekordhouding van kwotasies *kommunikasie met kliënte en verskaffers *algemene administratiewe ondersteuning *alle ander take wat met die posisie verband hou.
  • Noodsaaklike kwalifikasies, vaardighede en ervaring:
    • Senior sertifikaat (Matriek);
    • Minstens twee (2) jaar ervaring in ‘n administratiewe posisie;
    • Geldige kode-B bestuurderslisensie;
    • Sterk rekenaarvaardighede is voorvereistes vir die posisie.
  • Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.
  • In ruil vir u bydrae bied ons kliënt ’n mededingende vergoedingspakket aan.
  • Vir enige navrae, kontak ons span by M3 Human Capital Management op 021 863 1444.
  • Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3online.co.za voor 09:00 op 20 Junie 2022.
  • Let asb dat slegs gekortlysde kandidate gekontak word. Indien u geen terugvoer binne twee weke na die sluitingsdatum ontvang nie, aanvaar asb dat u aansoek onsuksesvol was.

APPLY HERE NOW

69 total views, 1 today

Apply for this Job